
Ruwin & Annie
Datum & Tyd
19 . 09 .2026
Gaste arriveer 15:00
Seremonie begin 15:30







Akkommodasie
Ons vra vriendelik dat gaste hul eie akkommodasie bespreek. Vir u gerief is ’n lys van beskikbare verblyfopsies by die skakel hieronder beskikbaar.

Geskenke
Ons liefde is die anker, ons huis is die rots. Op julle as vriende is ons verskriklik trots.
Moenie sukkel met winkels of parkering wat pla,
’n finansiele bydrae tot ons drome is al wat ons vra.
Bank: FNB
Account Holder: Ruwin Terblanche
Account Type: Cheque account
Account Number: 62839748681
Branch Code: 250655